Julie 2020
Foto: Unsplash

Blokkiesraaisel

Uitdrukbare PDF

Dwars:

4. Die matrieks se kuierplek by die skool.
7. Wat op meer as een land of nasie betrekking het.
10. Die skool se gym.
12. Woord of uitdrukking wat meer as een betekenisonderskeiding het.
13. Slinger van 'n staanhorlosie.

Af:

1. Mnr. Conradie se eerste naam.
2. Wat noem mnr. Visser sy klas?
3. Soort dans wat ook 'n tipe kledingstuk is.
5. Gevolgtrekking.
6. Die woord wat meeste mense verkeerdelik as 'n koppelwerkwoord gebruik voor hulle DF Malan betree.
8. Breuk wat tien of 'n mag van tien tot noemer het.
9. 2015 se kreet naam.
11. Griekse suilegang.

Antwoorde

Ander artikels