Julie 2020
Die Herout is die amptelike skoolkoerant van die Hoërskool DF Malan. Hierdie is die koerant se 41ste jaar en eerste digitale uitgawe, waarop ons baie trots is. Kontak gerus die koerant met navrae of 'n meningstuk (wat ons dalk net sal publiseer) deur 'n e-pos aan heroutdfm@gmail.com te stuur.

Nuwe artikels